Drone, BMD S500 Bait Dropper - Jeffreys Bay

Wednesday, 19 September 2018

Item details

City: Jeffreys Bay, Eastern Cape
Offer type: Sell
Price: R 8,500

Contacts

Contact name Shane
Phone 0837960332

Item description

Nuwe, kompleet BMD S500 Bait dropper Drone, R8500 elk. Altyd so bietjie kort gegooi vir die groot een? – nie meer ‘n probleem nie. Nou kan jy jou aas afgooi vir die vangs wat jy wil hê met die druk van ‘n skakelaar en dan met die druk van nog ‘n skakelaar keer jou Drone self terug na waar jy opgestyg het, en kom land weer self.
Reën? Geen probleem, die BMD S500 Bait dropper en radio is beskerm teen roes en is water bestand.
Maklik om te vlieg met bietjie oefening. Baie stabiel, GPS, aas aflaaier, hou sy hoogte, kom self terug, water bestand, lig 1kg+ en vliegtyd van 16 minute +
Skakel of whatsapp 083 796 0332
Courier landswyd.