Beach Home For Sale/ Strandhuis te koop - Jeffreys Bay

Friday, 11 August 2017

Item details

City: Jeffreys Bay, Eastern Cape
Offer type: Sell
Price: R 860,000
Bedrooms:3
Bathrooms:3
Full Square, m²:165000

Contacts

Contact name Eloise
Phone 0798999304

Item description

Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans

Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hierdie is beslis 'n belegging. Die huis is loopafstand van die see af en net 5 km van Jeffreysbaai. Vir enige verdure inligting skakel vir Eloise by 079 899 9304.

Moenie die WINSKOOP misloop nie
meubels op foto's is nie te koop nie)